1887

n Die Kerkblad - Calvyn, Emden en die wêreld : van oraloor

Volume 109, Issue 3194
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was 'n uitsonderlike byeenkoms aan die einde van Augustus vanjaar. Oor die 100 Calvynnavorsers vanoor die hele wêreld het dit bygewoon. Vyf kontinente was verteenwoordig, daaronder ook Afrika, met prof. RM (Dolf) Britz (Bloemfontein), ds. Eric Kayayan (Pretoria) en dr. Victor d'Assonville (Colesberg/Philipstown) vanuit Suid-Afrika. Die geleentheid was die negende Internasionale Calvynnavorsingskongres - 'n kongres wat elke vier jaar iewers in die wêreld plaasvind, dié keer vir die eerste maal in Duitsland.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57236
2006-12-01
2017-05-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error