1887

n Die Kerkblad - Venda Hervormingsdiens : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Sondag 29 Oktober 2006 het tien Gereformeerde Kerke van Sinode Soutpansberg die stadion van die Universiteit van Venda volgepak om die Hervorming te herdenk. Ds. Albert Mutavhatsindi van die Gereformeerde Kerk De Hoop het die erediens gelei. In sy preek uit Kolossense 1:24-2:15 het hy aangedui dat kerkleiers en lidmate bereid moet wees om vir die waarheid te ly soos dit ook die geval met die Hervormers was. Dit is ons taak om ten spyte van lyding God se Woord ten volle bekend te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57237
2006-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error