1887

n Die Kerkblad - Stigting van die Geref. Kerk Agulhas : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 15 Oktober 2006 het die drie Agulhas-wyke van Strand 'n selfstandige gemeente geword met die naam Gereformeerde Kerk Agulhas. Dit was 'n besondere voorreg om getuie te wees van die geboorte van die mees suidelike Gereformeerde gemeente in Afrika. Die grense van die Gereformeerde Kerk Augulhas strek vanaf Gansbaai na Riviersonderend, Swellendam, Bredasdorp, Waenshuiskrans, Struisbaai en Agulhas. Lidmate op Gansbaai sou ook by Hermanus kon inskakel en dié op Swellendam by Worcester.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57238
2006-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error