1887

n Die Kerkblad - Kerkhuis Hanna Hopkins : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Huis Hanna Hopkins is 'n projek van die NGK se Maatskaplike Dienste in Wes- en Suid-Kaap. Hierdie kerkhuis is geleë in Trillstraat 49, Observatory, Kaapstad. Hierdie kerkhuis bied bekostigbare verblyf vir pasiënte en families wat 'n hospitaal, spesialis of mediese dokter in Kaapstad moet kom sien. Die ruim en gesellige sit/eet/TV-kamer sal jou sommer laat tuis voel. Akkommodasie bestaan uit tien enkel-, dubbel- en familieslaapkamers met vyf gemeenskaplike bad- en stortvertrekke. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis, onderdak-braaifasiliteite en wassery. Linne, messegoed en breekgoed word verskaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57242
2006-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error