1887

n Die Kerkblad - Vrygemaak om te vergewe (2)

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vergifnis kan nie ervaar word deur bloot die wil, gedagtes en gedrag te verander nie. Ware vergifnis beteken dat die gepaardgaande negatiewe emosies eers moet verander. Vergifnis geskied nie in die abstrakte nie, dit behels die konkrete deurwerk van 'n spesifieke gebeurtenis met 'n spesifieke persoon. Vergifnis kan bestempel word as die proses waarin daar wegbeweeg word vanaf onvergewensgesindheid (wat ontstaan het as gevolg van 'n onreg) na 'n nuwe voorneme of besluit om die oortreder te vergewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57247
2006-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error