1887

n Die Kerkblad - Rembrandt - 400 jaar gelede gebore

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Min mense wat Amsterdam besoek, laat die kans verbygaan om die Rijksmuseum en sy beroemde Nagwag, die skepping van een van die wêreld se beroemdste skilders, Rembrandt Harmenszoon van Rijn, te gaan bewonder. 'n Mens kan nie anders nie as om by die aanskoue van dié kunswerk die grootse talent te bewonder en jou af te vra hoe die skilder dit reggekry het om met primitiewe middele soveel skoonheid tot stand te bring.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57249
2006-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error