
Full text loading...
Uit ervaring weet ek dat saameet nie meer hoog op 'n gesins se prioriteitslys staan nie. Dis jammer dat spoed en druk, waaraan ons verslaaf geraak het, ons etes degradeer tot 'n haastige gryp en verorbering. Ons het dikwels nie tyd om saam te eet, saam te bid en huisgodsdiens te hou nie. Is dit regtig 'n kwessie van tyd en druk, of is dit dalk eerder 'n saak van selfsug, verkeerde keuses en 'n gebrek aan visie?
Article metrics loading...