1887

n Die Kerkblad - Vier Geloftedag en bou versoening : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die debat oor Geloftedag en Versoeningsdag het nog nie gaan lê nie en sal in hierdie vakansiemaand weer aan die orde kom. Duisende mense sal weer op verskillende plekke Geloftedag vier, terwyl ander weer sal oordeel dat die behoud van so 'n dag versoening in die land belemmer, omdat dit die oorwinning van een gemeenskap in die land oor 'n ander gemeenskap simboliseer. Vir hulle het Geloftedag nie meer plek in die nuwe Suid-Afrika nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57257
2006-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error