1887

n Die Kerkblad - Vrede op aarde? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is asof die Kerslied van die engele van 2 000 jaar gelede bo die velde van Betlehem net nie by ons wil ingang vind nie. Vrede op aarde? Waar op aarde is daar werklik vrede? In die Midde-Ooste het vanjaar 'n bloedige oorlog uitgebreek en die hele streek bly steeds 'n kruitvat. In Irak het daar ná vredesluiting al meer Amerikaners omgekom as tydens die oorlog self. Noord-Korea toets kernbomme. Terreurbendes lê oral op loer na plekke waar hulle kan toeslaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57261
2006-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error