1887

n Die Kerkblad - "Die tyd vlieg darem vinnig verby ..." : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dít is die versugting wat baie mense teen die einde van die jaar uitspreek. "Die jaar het verbygevlieg"; "Waar gaan die tyd heen?"; "Oor 'n paar dae is dit al weer Kersfees." Dis alles bekende woorde. Maar wat beteken die woordjie tyd nou eintlik? Wat se ding is "tyd"? Augustinus oor tyd In sy groot boek oor sy Belydenisse (Confessiones) het die kerkvader Augustinus 'n hele hoofstuk gewy aan die vraag Wat is tyd?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57262
2006-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error