1887

n Die Kerkblad - Kultus of kultuur? : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Valse probleemstelling is, soos ons almal weet, 'n probleem wat sy ontstaan te danke het aan 'n valse persepsie. Die oorsprong is vals, maar die probleem word 'n realiteit. In die sendingveld worstel 'n mens gereeld met sulke probleemstellings. Na jare se bearbeiding kan dit so maklik weer vlamvat, afhangende van die regte vrae op die regte tyd.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3195/EJC57274
2007-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error