1887

n Die Kerkblad - Die globale erediens : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elektroniese kommunikasie het die wêreld 'n plek gemaak waar daar 24 uit 24 uur gewerk kan word - die globale dorp. Dit wat vroeg in die dag in die ooste begin, word aangestuur na die weste en so bly organisasies onafgebroke besig om werk te doen. So is dit nie snaaks dat werk wat ek vanaand aanstuur aan 'n kantoor in die buiteland môre-oggend, wanneer ek op kantoor kom, klaar in my elektroniese in-mandjie lê en wag nie. Ons hoef dus nie werk in agt- of tien-uursiklusse in te deel nie, want die son gaan nooit onder oor die wêreld nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3195/EJC57277
2007-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error