
Full text loading...
Ons het 'n nuwe jaar begin en dit is totaal onbekend aan ons wat hierdie jaar alles gaan inhou. Daar is diegene wat die jaar met pessimisme tegemoetgaan, terwyl ander, waarskynlik die minderheid, tog 'n mate van optimisme aan die dag lê, al is dit, soos dit dikwels genoem word, versigtige optimisme.
Article metrics loading...