1887

n Die Kerkblad - Moenie klein dink van God nie! : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer mens klein dink van God ... is mens besig om jouself te bedrieg; want God is nie klein nie - Hy is 'n groot God! Maar mens is ook besig om jou eie vertroue in God te ondergrawe - mens verklein jou ondersteuningsbasis; en mens is ook besig om jouself in 'n put van geestelike moegheid en lewenstamheid te dompel - of as jy klaar daar is ... om jouself daarin gevange te hou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3195/EJC57289
2007-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error