1887

n Die Kerkblad - Nuwe Skrifberyming van Psalm 110 : Deputate vra bydraes van lidmate en kerkrade : van oraloor

Volume 109, Issue 3196
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Tydens Sinode 2006 is gevind dat daar in die GKSA 'n sterk behoefte bestaan aan 'n beryming van Psalm 110 waarin die Messiaanse duiding duidelik na vore kom, selfs sterker as in die 1936-Beryming. In die Gereformeerde wêreld bestaan voorbeelde van sodanige berymings waar Christus uitdruklik in Psalm 110 aangedui word. Sodanige duiding was buite die opdrag waarvolgens die 2001-omdigting gedoen is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57295
2007-02-01
2017-06-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error