1887

n Die Kerkblad - Die Groot Ses - God se voëls (5)

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

God is groot! Niks en niemand kan met Hom vergelyk word nie. Daarom pas dit elkeen van ons om aan Hom alleen al die lof en eer te bring. Wie dan ook in sy skepping al sy groot dade sien, moet nederig en klein voor Hom word. Wanneer ons die afgelope tyd na die sogenaamde Groot Ses in die diereryk, onder die bome en op die terrein van die voëls gekyk het, is dit dan nie om die skepsel te vereer nie, maar die Skepper. In dié gesindheid kyk ons dan nou ook na die laaste van die groot ses voëls.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57302
2007-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error