1887

n Die Kerkblad - So troos Christus sy kerk! : Wat leer die Bybel oor die wederkoms? : tema-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerk van Christus is 'n strydende kerk. Baie gelowiges leef in angswekkende omstandighede van oorlog, vervolging en verdrukking, hongersnood, armoede, en gebroke verhoudings. Sommige ly onder die gevolge van oorbevolking en besoedeling. Midde in hierdie omstandighede klink die stem van ons Here Jesus helder: "Kyk, Ek kom gou!" En dit is dan ook waarvoor die Gees en die Bruid, sy kerk, gedurig bid (Openb 22:17). Selfs die skepping sug en sien met verlange uit na hierdie troosvolle gebeurtenis (Rom 8:19).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57308
2007-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error