1887

n Die Kerkblad - Wat leer die Bybel oor ... die duisendjarige vrederyk, die wegraping en groot verdrukking : tema-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef vandag in 'n gevaarlike wêreld. Dit is daarom glad nie so vreemd dat die idee van 'n duisend jaar van vrede en harmonie 'n aanloklike gedagte is nie. Die vraag ontstaan egter: Kom daar regtig 'n tyd waarin Jesus gaan terugkeer en vir 'n duisend jaar op die troon van Dawid gaan regeer? Gaan die Here Jesus ons werklik kom wegruk/wegraap voordat die groot verdrukking gaan plaasvind? En gaan Satan regtig daarna losgelaat word en 'n groot verdrukking oor die aarde bring? Wat moet ek as gereformeerdbelydende lidmaat met al hierdie verwarrende gedagtes oor die eindgebeure maak? Die antwoord is nie so eenvoudig nie, want daar is 'n wye verskeidenheid menings oor wat presies alles met die duisendjarige vrederyk bedoel word. Die Bybel sê inderwaarheid baie min hieroor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57309
2007-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error