1887

n Die Kerkblad - Sal ons mekaar in die hemel weer ontmoet? : tema-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die dood van 'n geliefde is iets wat meeste van ons een of ander tyd in die lewe ervaar. Wanneer so iets gebeur, is een van die eerste reaksies van familie en vriende om 'n bedroefde met mooi woorde te troos. Woorde soos "veilig by Christus" of "geen pyn en seer meer" en nog baie ander geykte woorde word gewoonlik gebruik. Van die kant van hulle wat in rousmart verkeer, is seker die mees algemene trooswoorde: "Ek kan nie wag om my geliefde in die hemel te ontmoet nie."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57310
2007-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error