
Full text loading...
Wat gebeur met 'n mens se siel die oomblik as hy of sy sterf? Oor hierdie vraag wonder baie mense, en is daar ook verskillende antwoorde. In hierdie artikel gaan ons enkele verkeerde sienings bespreek oor die lewe na die dood. Daarna gaan ons kyk na wat die Bybel ons hieroor leer, en die heerlike troos ontdek wat daar vir elke gelowige is.
Article metrics loading...