
Full text loading...
Woorde, selfs mooi woorde, troos nie altyd nie. 'n Jobstrooster, voel jy dikwels as jy nie die regte woorde het om iemand te troos wat deur een of ander gebeurtenis swaar beproef word nie. Dink maar aan die "leë" woorde aan mense wat treur oor die dood van 'n geliefde. Of dink hoe moeilik dit is om 'n kind te troos wat 'n geliefkoosde speelding verloor het.
Article metrics loading...