1887

n Die Kerkblad - Die ekonomiese bydrae van die boerderybedryf : tema : boerdery

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die boerderybedryf (landboubedryf) maak veral in die vroeë stadium van 'n land se ontwikkeling 'n groot bydrae tot ekonomiese groei en ontwikkeling. Namate groei en ontwikkeling van die vervaardigings- en dienstesektore toeneem, verklein die relatiewe bydrae van landbou. 'n Maatstaf wat gebruik word om dit aan te toon, is die verandering met verloop van tyd in samestelling van bruto binnelandse produk (BBP). Waar die bydrae van die landbousektor tot die BBP van Suid-Afrika in 1911 nog 21 persent was, het dit afgeneem om tans slegs sowat 2,5 persent te beloop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC186786
2007-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error