1887

n Die Kerkblad - "Amper soos die Doppers" : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Doppers bly nogal die laaste tyd in die nuus. In die noordelike dagblad van 20 Januarie 2007 skryf iemand onder die veelseggende skuilnaam van Ockham (die filosoof bekend vir sy "skeermes-argument") 'n brief waarin hy swaarde kruis met "fundamentaliste" wat altyd dink dat hulle oor die volle waarheid beskik en altyd reg is. Hy vind dit ironies dat, ongeag hoe gelowiges andersdenkendes verwerp, gelowiges tog totaal van hulle afhanklik is. En dan volg hierdie opvallende slotsin: "Amper soos die Doppers wat Dawid se liedjies sing, maar hierdie kaaldanser, veelwywer en moordenaar nooit as lidmaat sou duld nie."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC186792
2007-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error