1887

n Die Kerkblad - Die groot ses - God se diere (6)

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die groot ses diere word bepaal deur hulle gevaarlikheidsgraad op land (eerste artikel). Vir ons doeleindes gaan dit om diere wat wydverspreid in Afrika voorkom, want daar is byvoorbeeld ander soorte buffels as dié wat ons ken. Dink aan die waterbuffel wat baie soos beeste gebruik word as melkdiere, trekdiere en kraaldiere. Dink aan die bison van Amerika.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC57331
2007-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error