1887

n Die Kerkblad - Oorwin die gevaar van stagnasie : van die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Een van die gevare wat die kerk van die Here telkens deur die eeue heen bedreig het, is stagnasie. Dan word die belewing van jou godsdiens 'n sleur - 'n lewenswyse waarin sekere godsdienstige handelinge uitgevoer word, maar sonder toewyding en entoesiasme, sonder ernstige besinning oor die werklike inhoud en betekenis daarvan. Dan loop 'n mens die gevaar om uiterlik krampagtig aan sekere vorms vas te hou, terwyl daar innerlik verstar word sonder tekens van groei en ware lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC57335
2007-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error