1887

n Die Kerkblad - Aardverwarming en landbou : 'n Christelike perspektief : tema : boerdery

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woord "aardverwarming" kom toenemend in die media voor. Ons lees en hoor gereeld van nuwe temperatuuruiterstes, woestyne wat groter word, storms wat meer intens word, verskriklike vloede, uiterste droogtes, mislukte oeste en spesies wat uitsterf teen 'n versnellende tempo. Baie mense weet nie mooi of hulle hierdie verskynsels moet toedig aan aardverwarming nie, en of dit dalk maar slegs toe te skryf is aan die natuurlike sikliese aard van die skepping. 'n Vorige visepresident van die VSA, Al Gore, het onlangs die rolprent "An Inconvenient Truth" vrygestel waarin 'n baie donker prentjie geskilder word, maar talle van sy landgenote maak hom af as 'n opportunis wat politieke munt probeer slaan uit kiesers se onsekerheid en vrese.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC57337
2007-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error