1887

n Die Kerkblad - Die vrou op die plaas : tema : boerdery

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die lewe op 'n plaas draai om seisoene en dit hang in besonder af van die weer! Reeds daarin sien ons die almag van God. Lank gelede het Asaf reeds bely in Psalm 74:16, 17: "Dit is U aan wie die dag en nag behoort, U wat aan die son en maan hulle plek gegee het, U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC57339
2007-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error