1887

n Die Kerkblad - Benoni-Noord se diakonie reik uit na Ons Huis-tehuis

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die diakonie van Benoni-Noord het 'n tyd gelede besluit dat ons na , die tehuis vir bejaardes in Florida, wil uitreik en het 'n besoek aan dié tehuis gebring om 'n behoeftebepaling te doen. Wat baie sterk onder ons aandag gekom het was die swak toestand van die sewe badkamers in die tehuis en ons het besluit dat die opknapping daarvan 'n prioriteit moet wees. Tydens 'n opvolgbesoek aan die tehuis, vergesel van 'n bouer en argitekstekenaar, is in oorleg met die personeel 'n opname van die beoogde werk gedoen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57360
2007-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error