1887

n Die Kerkblad - Wat is te sien in die Kerkmuseum? : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika is op 10 Februarie 1859 in Rustenburg onder die geskiedkundige seringboom gestig. In 1934 het hierdie boom egter doodgegaan, en W en F van Velden het 'n armstoel van die hout gemaak en dit aan die GKSA geskenk. Hierdie besonderse stoel, asook foto's van daardie tyd, is nou te sien in ons Museum.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57361
2007-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error