1887

n Die Kerkblad - Sendingwerk in die toekoms ... hoe en waarheen? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dié onderwerp is van groot belang, want die moderne tyd stel veel groter eise aan sendelinge as die verlede. In die verlede moes 'n sendeling dikwels die rol van kaptein, toordokter, instrukteur en priester vervang en vervul, wat in baie gevalle aan hom 'n geweldige status verleen het, veral in Afrika. Daardie tyd is verby; al waarvoor daar nog plek is, is vir sendelinge in dienskneg-gestalte.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57367
2007-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error