1887

n Die Kerkblad - Radikale diakonaat : pleisters opplak of ... : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die artikels van prof. Bennie van der Walt oor die noodsaak vir 'n radikale kerklike diakonaat (DK Nov 2006-Feb 2007) en dié van dr. Jan du Plessis oor die radikale onvermoë van die regering om te regeer (DK Feb 2007), moet saam gelees word. As dit nie gedoen word nie, verval die kerk in 'n pleister-opplakkende diakonaat sonder om die wortel van die kwaad aan te spreek: Waar kom die wonde vandaan? Wat is die vernaamste bron van die ellendes waaraan die diakonaat aandag moet gee?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57368
2007-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error