1887

n Die Kerkblad - Is regstellende aksie reg? : tema-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Regstellende aksie het 'n veelbesproke tema in Suid-Afrika vandag geword. In regeringskringe word die beleid met mening verdedig, terwyl 'n beduidende deel van die gemeenskap die beleid met agterdog bejeën. Die intensie van die regering is om deur die toepassing van regstellende aksie ongelykhede, wat deur apartheid ontstaan het, reg te stel. Die uitkoms daarvan is dat teen wit mense in die arbeidsveld gediskrimineer word ten einde swart mense te bevoordeel. Grondwetlik en by wyse van wetgewing is voorsiening gemaak vir hierdie sogenaamde billike diskriminasie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57369
2007-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error