1887

n Die Kerkblad - Augustinus se Paaspreke : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die beroemde kerkvader van Noord-Afrika, Aurelius Augustinus (354-430), was 'n groot prediker. Hy het byvoorbeeld elke Saterdag en elke Sondag gepreek, tydens alle feesdae, soms elke dag tydens die liturgiese jaar, sommige dae verskillende kere, en in 'n enkele erediens soms verskillende kere. Navorsers bereken dat hy in sy lewe 6 000 keer gepreek het, ander stel die getal selfs op 8 000.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57379
2007-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error