1887

n Die Kerkblad - Brief van onthou ... : laastens

Volume 110, Issue 3199
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vanoggend was nie 'n lekker wakkerword nie. 'n Trae gevoel van nutteloosheid, doelloosheid en frustrasie lê in my lyf. Ek sukkel om my kouse aangetrek te kry. Dalk het my arms te kort geword of dalk my maag te groot? Dit sukkel badkamer toe. By die wasbak, sien ek dat my naels lank is en my bril vuil. Ek strompel terug en val oor die bedmatjie. Tel op jou voete, jou ou fossiel!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3199/EJC57381
2007-05-01
2017-07-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error