1887

n Die Kerkblad - Elliot vier 100-jarige bestaan van kerkgebou se hoeksteenlegging : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 6 Oktober 1906 is die hoeksteen van die Gereformeerde Kerk Elliot gelê deur ds. PC Snyman van Steynsburg. Gereformeerdes het alreeds in 1882 (skaars 23 jaar na die stigting van die Geref. Kerk in SA) in die gebied onderkant die Drakensberge, destyds bekend as Tembuland, ingetrek. Op 17 September 1886 bevestig 'n kommissie aan die kerkraad van die Geref. Kerk Barkly-Oos dat "een buitestasie" by Slangrivier gestig is. Op 28 Januarie 1899, met goedkeuring van die Algemene Vergadering, is die gemeente van Elliot selfstandig gestig. Daar is 60 belydende lidmate met die stigting.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3199/EJC57392
2007-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error