1887

n Die Kerkblad - Afrika die kontinent met meeste Bybels : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Afrika is die voorloper wat Bybelvertalings betref. Dié vasteland beskik nou oor meer vertalings van die volledige Bybel as enige van die ander. Die volledige Bybel is reeds in 160 van Afrika se ongeveer 2000 tale vertaal. Die volledige Bybel is in 492 van die ongeveer 6 000 tale wat in die wêreld gepraat word, beskikbaar. Naas Afrika, is Asië die vasteland wat oor die meeste vertalings van die volledige Bybel beskik, naamlik 132 tale.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3199/EJC57393
2007-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error