1887

n Die Kerkblad - 'n Koppie koffie ná die breuk : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Teken vir jouself hierdie prentjie. Jy sit rustig in 'n koffiewinkel en naby jou sit 'n man en vrou saam aan tafel. Onwillekeurig hoor jy hulle gesprek. Lank gelede was hulle getroud ... en toe kom die breuk. Dit was 'n lelike egskeiding. Soos die jare verbygegaan het, het hulle versigtig, met klein babatreetjies, tog weer nader aan mekaar geskuif.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3199/EJC57399
2007-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error