1887

n Die Kerkblad - Behuisingsnood in Suid-Afrika : implikasies en werklikheid

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die implikasies en werklikheid van behuising in Suid-Afrika kan gesien word in drie stedelike ontwikkelingstydperke. Die tydperk voor 1994 is gekenmerk deur die programme en ruimtelike impakte van afsonderlike ontwikkeling, terwyl die tydperk na 1994 deur heropbou en ontwikkeling van agtergeblewe woonbuurtes en pogings om die verdeelde stad te integreer, gekenmerk is. Die derde tydperk (na 2004) hou verband met die fokus op die ruimtelike ekonomie en pogings om bestaande woonbuurtes op te gradeer. Hierdie fokus is afgestem op verbeterde ekonomiese, sosiale en ontspanningsgeleenthede wat tot meer volhoubare menslike vestigings aanleiding moet gee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3199/EJC57402
2007-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error