1887

n Die Kerkblad - Die : 'n dinamiese Afrikaanse Bybel : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daarop woon, alles behoort aan die Here, want Hy het die fondamente daarvan in die see gelê en dit stewig gevestig in die waters" (Ps 24:1, 2). Dit is en bly die uitgangspunt en geloofsbasis van die gelowige boer en grondbesitter. Niemand wil krampagtig bly vasklou aan iets wat aan hom bloot as bestuurder toevertrou is nie. As dit die Almagtige God behaag om die grond waarop hy boer, aan iemand anders toe te vertrou, dan aanvaar ons dit uit sy hand, al is dit swaar. In sy voorsienigheid weet God beter as ons.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3200/EJC57425
2007-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error