1887

n Die Kerkblad - Misdaad vra 'n nuwe hart : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Dominee, die boodskap het by my begin spook na die kerkdiens." Aan die woord is Willem Nel, voormalige lid van die -bende. Hy was die Sondag in die kerk toe daar uit Psalm 1 gepreek is. Dis die Psalm wat twee mense met mekaar vergelyk. Dit beskryf iemand wat die Here ken, en leef soos 'n boom wat by waterstrome geanker is. Sy lewe word geseën. Daarteenoor beskryf die digter ook 'n goddelose mens wat soos kaf is wat in die wind rondwaai. "Ek het geweet ek is die ou wat so rondwaai tussen my misdadige vriende. Ek was moeg om ook by die tronk in en uit te waai."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3200/EJC57429
2007-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error