1887

n Die Kerkblad - Vergifnis na geweld : so het die Here my daardeur gelei : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om die begrip "vryheid" in enige gesprek in te trek, is altyd problematies. Die een se vryheid is so maklik die ander se verknegtheid. In die begrip "vryheid" lê daar ook iets van die konsep "ruimte" - die ruimte om te beweeg; die ruimte om te dink en die ruimte om te doen. Vryheid moet nie met bandeloosheid verwar word nie, want in die ruimte om te dink en te doen lê daar baie groot dissipline vervat. Op sy maklikste is vryheid maar altyd moeilik!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3200/EJC57431
2007-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error