1887

n Die Kerkblad - Vernuwing of vernietiging van die kerk : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die pragtige en bekende reformatoriese stelling oor die kerk is ecclesia reformata semper reformanda ('n gereformeerde kerk behoort altyd te reformeer). Ons kan nooit dink of sê dat ons volmaak is nie, of dat ons nie hoef te verander nie, of dat ons gearriveer het nie. Daarom moet ons ons leerstellinge, ons kerkorde, ons ryke gereformeerde erfenis en ons besluite - kortom, alles wat ons as 'n geloofsraamwerk (of paradigma) het - voortdurend toets aan die waarheid van die Woord van God.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3200/EJC57438
2007-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error