1887

n Die Kerkblad - Slegs die God van vrede kan vrede bring : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Baie mense in hierdie wêreld smag na vrede. Die wêreld is 'n kookpot van haat en oorlog. Vance skryf in 'n artikel oor Horrors of War dat die wêreld in 2004 by 15 groot oorlogskonflikte en by 'n verdere 20 kleiner -konflikte betrokke was. Ons voel in ons eie land 'n beklemming om ons hart, want wie gaan volgende vermoor word? Wie gaan volgende sterf vanweë geweld of skakings of onrus? Waar is die vrede? Die wêreld verlang daarna. Die een vredesverdrag na die ander werk nie! Ds. Adrian Dieleman skryf dat in die 3 100 jaar van opgeskrewe wêreldgeskiedenis, die wêreld net 8% of 286 jaar vrede gehad het. Omtrent 8 000 vredesverdrae is gemaak en gebreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3200/EJC57441
2007-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error