1887

n Die Kerkblad - Terugblik : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vanwaar ek hier op die voorstoep van my seun se huis in Rustenburg sit, kan 'n mens die hele Platinumvlakte voor jou sien uitstrek. Die huis is teen 'n rantjie geleë; 'n uitloper van die Magaliesberge. Die vallei is omsoom deur die berge wat soos 'n wal rondom lê. So ver die oog kan sien, ontsier myntorings die vlakte. Die vlakte waar 100 jaar gelede beeste en skape gewei het en vrugbare landerye was, is nou gehul in 'n sluier van rook. Snags luister jy na swaar masjinerie wat grawe en grawe na die kosbare platinum. En die lied van die land hoor jy nie meer nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3201/EJC57442
2007-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error