1887

n Die Kerkblad - Namibië se GTV voer vrugbare gesprekke : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sewe van die predikante van Namibië, en die meeste se wederhelftes, het in die middel van Mei vir twee dae indringende gesprekke gevoer oor die bediening in Namibië. Die land het geweldige nood aan die lewendige gemeenskap van gelowiges en die suiwere bediening van die Woord. Die land is groot en die inwoners woon soms ver afstande van mekaar, en in sekere omgewings is daar baie min Gereformeerde lidmate. Dit bring mee dat die dominees soms baie ver afstande moet ry, wat energie tap en wat al duurder word met verhoogde brandstofpryse.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3201/EJC57449
2007-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error