1887

n Die Kerkblad - Herodes se graf gevind : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Josefus, die Joodse geskiedskrywer, het beskryf hoe Herodes in Jerigo dood is, en in die Herodium begrawe is. Gedurende Mei vanjaar het Italiaanse en Joodse argeoloë daarop aanspraak gemaak dat hulle Herodes se graf in die Herodium-berg ontdek het. Dit is ongeveer 15 km oos van Betlehem en Jerusalem geleë. Herodes het eers die boonste deel van die berg laat wegbreek tot op 'n waterpasvlak, en daarna sy somerpaleis met groot weelde op en in die berg laat inrig. Aan die voet van die berg is baie akkommodasie vir sy vriende gebou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3201/EJC57451
2007-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error