1887

n Die Kerkblad - Ek glo aan die ewige lewe ... op hierdie vernieude aarde : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sondag na Sondag sluit ons ons belydenis af met die woorde: "Ek glo aan die ewige lewe." Maar wat bely ons presies met dié woorde? Hoe stel ons ons die ewige lewe voor? Dat ons eindbestemming - soos baie Christene nog steeds dink - 'n tydlose, geestelike bestaan in die hemel sal wees? Is so 'n verwagting werklik Bybels en nie dalk 'n ontsettende verarming van ons toekomsverwagting nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3201/EJC57456
2007-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error