1887

n Die Kerkblad - Korrupsie : wat sê die Nuwe Testament? : tema-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Korrupsie is nie altyd 'n maklike term om te definieer nie. Volgens 'n advokaat het dit wêreldwyd 'n effe wollerige sambreelterm geword vir haas enige bedorwenheid deur openbare ampsbekleërs wat Jan Alleman snuf in die neus laat kry. Dit blyk dat navorsers korrupsie in wese beskou as die magsmisbruik van 'n openbare amp vir persoonlike gewin - hetsy regstreeks of onregstreeks, byvoorbeeld vir die party, organisasie of maatskappy waar die betrokke individu werksaam is. Voorbeelde van korrupsie is onder andere omkoopgeld, ongeoorloofde politieke bydraes, onwettige uitbetalings, bedrog, stemkopery, magsmisbruik en troubreuk, wanbesteding van belastingbetalers se geld, en botsende belange.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3201/EJC57463
2007-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error