1887

n Die Kerkblad - Maclear vier 80 jaar : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 11 Desember 1926 is die Geref. Kerk Maclear gestig en drie wyke word gevorm, naamlik Pitseng, Maclear en Ugie. Op Sondag 11 Februarie 2007 is die 80ste bestaansjaar feestelik herdenk tydens die Nagmaalgeleentheid van die gemeente. Ds. Kobus Botha het die Nagmaalsdiens gelei en ds. Stefaans de Bruyn die nabetragtingsdiens. Ds. Willem van der Merwe het die nagmaal bedien. Na afloop van die diens is 'n feesmaal deur die susters bedien. Groeteboodskappe is oorgedra deur br. Percy Pretorius (namens Geref. Kerk Barkly-Oos), ds. MP Fourie (namens Klassis Burgersdorp), ds. Willie van Zyl (namens NG Kerk Maclear) en br. Theuns van Niekerk (langslewende oud-lidmaat).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3202/EJC57478
2007-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error