1887

n Die Kerkblad - Lutherse leier vra vir herlewing van visie vir vrede vir die Heilige Land : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Algemene Sekretaris van die Lutherse Wêreld-Federasie, Ishmail Noko, het die drie godsdienste wat in ewigdurende konflik met mekaar in Palestina is - Jode, Moslems en Christene - uitgedaag om hulle politieke en militêre vyandskap, aangevuur uit hulle onderskeie interpretasies en gebruik van heilige geskrifte, te staak. Mens wonder hoe daarop reageer sal word. Hier het ons met die mees ekstreme gevolge van fundamentalisme te doen ... of hoe? Lees gerus hierdie berig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3202/EJC57482
2007-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error